search-google
You are here: Home

At Darling Business Directory is a community news and information website that includes a directory of all businesses and services in and around Darling

Karen B Interiors

Ek stel my graag bekend aan almal wat hou daarvan om in ‘n mooi en inspirerende omgewing te woon. My naam is Karen Basson en ek woon op ‘n plaas in Darling met die pragtige naam, Lelieblom.  Die plaas se wye vlaktes en bekoorlike sonsondergange, die spontane bontrokkie veldblomme in…